Hier is n paar Vleisfees foto's. Indien enige iemand nog foto's het wat hulle wil deel is julle baie welkom om ons te laat weet.
Baie dankie aan elkee wat 'n bydrae gehad het om hierdie dag suksesvol te maak!
Die gebak tafel: Biltong & Droƫwors:
Kaartjies tafel: Koffie & Tee:
Kerrie & Rys: Koeldranke:
Vermaak: (Giep Nel) Pannekoek:
Rocket binne:
Mieke met haar nuwe kombersie by een van die uitstallers gekoop: Monay, Clarise, Lauren
Van die potjiekos-kokke:
In hulle Suikerbos-hempies: Potjiekos finaliste:
Goeiemore!
Ek hoop almal is saam met my opgewonde oor ons Vleisfees die 10de Mei. Dankie aan elkeen wat al vleis bestel en skenkings gegee het. Op die dag, gaan daar n Potjiekoskompetisie ook wees. So die van julle wat glo julle maak die beste pot, kom skryf in!!!!
Dit is R600 vir n pot. Dan kry jy 10 kaartjies, Jy kan besluit of jy kaartjies aan ander mense wil verkoop, uitdeel of vir jouself hou. Indien jy dit wil verkoop, is jy welkom om die kerkkantoor te laat weet, dan kan ons in die afkondigings sit dat mense by jou kan kaartjies koop en potjiekos kry die aand. Ons sien baie uit om julle almal daar te he. Laai jou inskrywingsvorm HIER af: Potjiekos.doc
Hier is van ons 2012 potte: